


Sien hoeveel jy binne 60 sekondes op jou maandelikse premie kan spaar.

Dankie vir die hulp, Blerrie! My finansies en alles van waarde is darem nou beskerm. - Wynand, Knysna





Toe Tannie Rina se kar by die verkeerslig agter ingery is, het sy gedink haar versekering sou alles dek.
Maar toe ontdek sy dat haar polis nie alles gaan dek nie, omdat sy dit so lanklaas opgegradeer het.
Na maande van frustrasie en duisende Rande uit haar eie sak, het sy besef: die regte versekering maak ’n blerrie groot verskil.
Met die regte kar versekering kan mens gerus weet dat alle ongelukke volleedig gedek sal word. Moenie wonder oor wat gedek is nie, en moenie laat jou polis so oud raak dat dit nie meer by kan hou nie. Kry n nuwe kwotasie elke tweede jaar om te sien waar jy kan spaar en dekking op kan knap.
Blerrie Vinnig en Veilig!
Ek’t my kwotasie binne minute gekry en kon sommer dieselfde dag oorskakel. Spaar nou R380 per maand!

Maria, Bellville

Ek’t altyd gedink dis te moeilik om te verander — Blerrie! het dit maklik gemaak. Een vorm, drie oproepe, en klaar.

Anele, Pretoria

Ek’t my polis hernu en hulle het my gehelp om die regte dekking te kry vir my ou Hilux. Geen nonsens nie!

Petra, Bloemfontein

Ons weet hoe deurmekaar motorversekering kan wees: premies wat elke jaar styg, komplekse fynskrif, en verskaffers wat almal sê hulle is die beste.
Dis hoekom Blerrie! jou help om vinnig, veilig en gratis aan ’n betroubare versekeraar gekoppel te word wat by jou begroting pas.

Help Suid-Afrikaners om motorversekeringspolisse te kry by verskaffers met hoë uitbetalingsyfers.

Versnel die kwotasieproses. Spandeer minder tyd aan Google, en meer tyd om beskerm te wees.

Verseker dat alle Suid-Afrikaanse bestuurders die regte dekking het om toekomstige regsprobleme te vermy.

Gebruik die slimste en veiligste tegnologie om seker te maak ons kwotasie-hulplyn is maklik én veilig om te gebruik.
Jou inligting word slegs met betroubare, gelisensieerde FSP’s gedeel, en slegs vir die doel om jou kwotasie te verskaf.
Nee, dit is 100% gratis en sonder enige verpligting.
Jy sal binne minute deur ’n gelisensieerde versekeraar gekontak word om jou kwotasie te bespreek.
Ja, jy kan met verskeie verskaffers gesels en besluit watter premie vir jou werk.
Geen probleem! Jy kan jou huidige premie vergelyk en kyk of jy dalk beter dekking teen ’n laer koste kan kry.
Ja, ons diens sluit testament and boedelbeskerming kwotasie hulp in. Ons werk huidiglik daaraan om nog kwotasie dienste by te las. Kontak ons vir meer hulp.
Blerrie! is ’n verwysingsdiens en nie self ’n Finansiële Diensverskaffer nie. Ons koppel jou gratis aan betroubare, gelisensieerde Suid-Afrikaanse versekeringsvennote. Alle dekking hang af van die verskaffer se bepalings en goedkeuring. Blerrie! kan vergoeding ontvang vir suksesvolle verwysings, maar dit beïnvloed nie jou premies nie.
Blerrie! is ’n handelsnaam van Online Marketing Guys (Edms) Bpk, geregistreer in Suid-Afrika, Registrasienommer 2012/076460/07, geregistreerde kantoor 67 Forest Drive, Pinelands, Kaapstad, 7405, Suid-Afrika.
2025 © Blerrie! Alle regte voorbehou.