Verminder jou motorversekering hierdie maand met 22%

Vergelyk opsies en kies ’n beter premie.

Dankie vir die hulp, Blerrie! My finansies en alles van waarde is darem nou beskerm. - Wynand, Knysna

Kies jou huidige premie

Voertuig-inligting

Watter voertuig bestuur jy?

Hoe lank is jy al eisvry?

Waar parkeer jy jou motor snags?

Is jou voertuig tans verseker?

Wat is jou inkomstevlak?

Goeie nuus! Jy kwalifiseer vir laer tariewe.

Voltooi jou besonderhede om gekoppel te word aan jou ideale motorversekeringsverskaffer.

Voer asseblief ’n geldige naam
Voer asseblief ’n geldige van
Voer asseblief ’n geldige 10-syfer selfoonnommer in
Voer asseblief ’n geldige e-posadres in.

Ons is jammer!

Op grond van jou antwoorde kan ons jou tans nie aan enige verskaffer in ons netwerk koppel nie.


YJy kan ons kontak deur ’n privaat boodskap op ons Facebook-blad te stuur:
https://m.me/blerrie

Verwerking

Net ’n oomblik – ons vind nou die beste verskaffer vir jou behoeftes.

HOEKOM IS MOTORVERSEKERING BELANGRIK?

Toe Tannie Rina se kar by die verkeerslig agter ingery is, het sy gedink haar versekering sou alles dek.

Maar toe ontdek sy dat haar polis nie alles gaan dek nie, omdat sy dit so lanklaas opgegradeer het.

Na maande van frustrasie en duisende Rande uit haar eie sak, het sy besef: die regte versekering maak ’n blerrie groot verskil.

Met die regte kar versekering kan mens gerus weet dat alle ongelukke volleedig gedek sal word. Moenie wonder oor wat gedek is nie, en moenie laat jou polis so oud raak dat dit nie meer by kan hou nie. Kry n nuwe kwotasie elke tweede jaar om te sien waar jy kan spaar en dekking op kan knap.

Blerrie Vinnig en Veilig!

getuigskrif

Ek’t my kwotasie binne minute gekry en kon sommer dieselfde dag oorskakel. Spaar nou R380 per maand!

Maria, Bellville

Ek’t altyd gedink dis te moeilik om te verander — Blerrie! het dit maklik gemaak. Een vorm, drie oproepe, en klaar.

Anele, Pretoria

Ek’t my polis hernu en hulle het my gehelp om die regte dekking te kry vir my ou Hilux. Geen nonsens nie!

Petra, Bloemfontein

Blerrie! is hier om dinge makliker te maak

Ons weet hoe deurmekaar motorversekering kan wees: premies wat elke jaar styg, komplekse fynskrif, en verskaffers wat almal sê hulle is die beste.

Dis hoekom Blerrie! jou help om vinnig, veilig en gratis aan ’n betroubare versekeraar gekoppel te word wat by jou begroting pas.

Ons missie is eenvoudig:

Help Suid-Afrikaners om motorversekeringspolisse te kry by verskaffers met hoë uitbetalingsyfers.

Versnel die kwotasieproses. Spandeer minder tyd aan Google, en meer tyd om beskerm te wees.

Verseker dat alle Suid-Afrikaanse bestuurders die regte dekking het om toekomstige regsprobleme te vermy.

Gebruik die slimste en veiligste tegnologie om seker te maak ons kwotasie-hulplyn is maklik én veilig om te gebruik.

Algemene vrae

Hoe weet ek my data is veilig?

Jou inligting word slegs met betroubare, gelisensieerde FSP’s gedeel, en slegs vir die doel om jou kwotasie te verskaf.

Kos dit enigiets om ’n kwotasie te kry?

Nee, dit is 100% gratis en sonder enige verpligting.

Met wie sal ek praat?

Jy sal binne minute deur ’n gelisensieerde versekeraar gekontak word om jou kwotasie te bespreek.

Kan ek meer as een kwotasie kry?

Ja, jy kan met verskeie verskaffers gesels en besluit watter premie vir jou werk.

Wat gebeur as ek reeds verseker is?

Geen probleem! Jy kan jou huidige premie vergelyk en kyk of jy dalk beter dekking teen ’n laer koste kan kry.

Kan ek ook ander planne hier reël, soos lewensdekking of boedelbeskerming?

Ja, ons diens sluit testament and boedelbeskerming kwotasie hulp in. Ons werk huidiglik daaraan om nog kwotasie dienste by te las. Kontak ons vir meer hulp.

DISCLAIMER

Blerrie! is ’n verwysingsdiens en nie self ’n Finansiële Diensverskaffer nie. Ons koppel jou gratis aan betroubare, gelisensieerde Suid-Afrikaanse versekeringsvennote. Alle dekking hang af van die verskaffer se bepalings en goedkeuring. Blerrie! kan vergoeding ontvang vir suksesvolle verwysings, maar dit beïnvloed nie jou premies nie.

Blerrie! is ’n handelsnaam van Online Marketing Guys (Edms) Bpk, geregistreer in Suid-Afrika, Registrasienommer 2012/076460/07, geregistreerde kantoor 67 Forest Drive, Pinelands, Kaapstad, 7405, Suid-Afrika.

2025 © Blerrie! Alle regte voorbehou.