
Dankie!
’n Gekwalifiseerde konsultant van een van ons betroubare vennote sal jou binne oomblike skakel (weeksdae, binne besigehieds ure) om jou te help met n Gratis Kar Versekering Kwotasie.
Dankie dat jy hierdie belangrike eerste stap geneem het om jou voertuig (en finansies) te beskerm!
Ons het jou interaksie op WhatsApp bevestig.
’n Konsultant sal jou skakel om jou pasgemaakte dekking te kwoteer. Hierdie kort oproep is om seker te maak dat jou kwotasie aansoek opreg is, EN om seker te maak alle risiko vrae is gevra sodat die kwotasie so akkuraat moontlik is.
Maak asseblief seker jy antwoord!
(Indien jy buite sake-ure of op ’n openbare vakansiedag aansoek gedoen het, sal jou oproep op die volgende werksdag plaasvind.)
Die konsultant sal dalk een of meer opsies offer, met pryse en voorwaardes. Jy het dan die reg om te vra dat die offer na jou gestuur word sodat jy dit kan deeglike deur lees, OF jy kan alle vrae onmiddelik aan die konsultant vra. Sodra jy gelukkig is met die plan, kan jy die konsultant vra om voort te gaan met die opset.
As jy gelukkig is met die dekking en premie wat geoffer is, kan jy vra dat die konsultant voort gaan om jou polis te skep. Hulle sal bank besonderhede aan vra en jy kan jou maanlikse debietorder datum kies. Kopies van jou dokumente sal na jou gestuur word (epos).
Maak seker jy lees alle dokumentasie deeglik deur sodat jy weet hoe, wanneer, en waar jy versekeringseise in kan dien.
Jou gratis testament-konsultasie is heeltemal vry van verpligtinge. 'n Konsultant kan jou opsies vir bykomende beskermingsplanne wys, maar die finale besluit bly joune en daar is geen druk om enige geofferde plan te kies nie.
Blerrie! is ’n verwysingsdiens en nie self ’n Finansiële Diensverskaffer nie. Ons koppel jou gratis aan betroubare, gelisensieerde Suid-Afrikaanse versekeringsvennote. Alle dekking hang af van die verskaffer se bepalings en goedkeuring. Blerrie! kan vergoeding ontvang vir suksesvolle verwysings, maar dit beïnvloed nie jou premies nie.
Blerrie! is ’n handelsnaam van Online Marketing Guys (Edms) Bpk, geregistreer in Suid-Afrika, Registrasienommer 2012/076460/07, geregistreerde kantoor 67 Forest Drive, Pinelands, Kaapstad, 7405, Suid-Afrika.
2025 © Blerrie! Alle regte voorbehou.